September 2019 Merino Veiling

Ons sien uit daarna om u op September 2019 weer te verwelkom vir nog ‘n Merino veiling.

Datum: 04 September 2019
Tyd: Besigtiging vanaf 8h00 – Veiling begin om 12h00
Venue: Botanies Sport Klub, Graaff-Reinet
Navrae: Johann 082 401 0001

Ons veiling begin oor

Registreer aanlyn vir ons e-pos nuusbriewe.

Registrasievorm

Op ons Februarie 2017 Veiling twee ramme het vir die hoogste prys van R 23,000 verkoop.

Daar was ramme aan elke koper pas, en almal was verkoop teen 'n gemiddeld van R 7,200 stuk.