Phoenix Merinos Ooie

Die rede hoekom Wellwood en Phoenix Merinos ramme en ooie so goed vaar, is omdat hul aandag voortdurend op die gehalte van die ooie toegespits is.

Een van die lede (William Biggs) se ooie lam in die herfs, twee ander lam in die lente (Robert Rubidge, Justin Kingwill) en Dykie de Villiers en Johann Minnaar lam om die helfte in die lente en herfs.

“Jy verkoop ’n paar ramme op ’n veiling, maar die teelwaarde is in die ooie.”
– Robert Rubidge
“Dit gaan baie interessant wees om te sien hoe Phoenix Merinos ontwikkel en hoe die kopers reageer op ons ramme, asook ons ooie, wat ons mettertyd by ons veilings, wil invoeg,”
se Justin Kingwill, van die 7 500 Ha plaas Blaauwater wat in die Graaff-Reinet distrik boer.

Phoenix Merino ewes Wellwood Ooie

Phoenix Merinos Wool
Phoenix Merino rams Garth Cloete, ‘n onafhanklike wol deskundige en ‘n lid van die Merino Skaap en Wol Vakkundige Vereniging van SA: “Die wol moet konsekwent dieselfde lyk, van voor tot agter, dit maak nie saak waar die wol oopgemaak word nie”